Muisneste Power Couple Challenge

Die heel eerste challenge van sy soort waar jy jouself, sowel as jou maatjie beter gaan leer ken en sodoende julle verhouding level up!

Die kurses is nie vir almal bedoel nie, maar slegs vir mense wat ernstig is oor mekaar en hul verhouding.

Die Challenge

✔️ 10 Paartjies
✔️ 8 Weke
✔️ Weeklikse take en challenges wat in julle tyd skedule pas
✔️ Weeklikse Webinaars


Bonus

✔️ Customized video van julle journey wat julle kan share of vir jullself hou.
✔️ 3 Gratis sessies Saam Chappies en Natz vir raad.

30 Dae Geld Terug Waarborg!

Indien jy besluit het om aan die Couple Challenge deel te neem en voel dat jy nie waarde vir jou geld kry nie, kan jy binne 30 die volle bedrag terug kry.

 

Gewoontlik R8000

Nou R3899

Ons begin die 1ste week in Maart 2021

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: